Lisensie hernuwing in 13 dae!
Ingegee/handed in: 7 Junie
Goedgekeur/approved: 20 Junie
Puik Diens deur Stella SAPS!!!
Exceptional service !
That's incredible. My last two were just over and just under a calendar year.
Nuwe regering ;D ;D ;D
Nuwe regering ;D ;D ;D
Ha ha! Nou droom jy wille drome oom!
Lisensie hernuwing in 13 dae!
Ingegee/handed in: 7 Junie
Goedgekeur/approved: 20 JuniePuik Diens deur Stella SAPS!!!
Exceptional service !
13 days??? 😮
Yes, 13 days from hand-in to approval.
22 days abouts is my record waiting time.
I am who I am - I am not who you want me to be.
Therefore I am me.
Ek wil nou nie jou opwinding demp nie, Ds. J., maar my hernuwing wat 15 Jan goedgekeur is se kaartjie is nog steeds nie gedruk nie...

Al is die kaartjie nie gedruk nie kan ek sonder probleme voortgaan met n uitdruk.

They dont give printout for renewals. Just keep your current card and Renewal invoice until the new card is printed, is what they told me.
22 days abouts is my record waiting time.
My quickest ever new license was in 1993 and from submission to card in hand was less than 3 weeks.
Ek wil nou nie jou opwinding demp nie, Ds. J., maar my hernuwing wat 15 Jan goedgekeur is se kaartjie is nog steeds nie gedruk nie...
Al is die kaartjie nie gedruk nie kan ek sonder probleme voortgaan met n uitdruk.
They dont give printout for renewals. Just keep your current card and Renewal invoice until the new card is printed, is what they told me.
I bet my DFO is better than your DFO 😉 😉